Arlington Staalwerke | |
Chisel Master | |
- | |
2025 | |
Please Contact |
Ons Chisel Master (Ripper) Reeks word vervaardig in groottes van 2 meter tot 9 meter modelle. Tand spasiëring is standaard 350mm, maar kan aangepas word na gelang van die kliënt se behoeftes. Ons swaardiens saadbedrollers dien as dieptebeheer en verseker 'n uitstekende saadbed en bewerkstellig vogbewaring. Hierdie implement het 'n maksimum werkdiepte van 350mm tot 400mm. Kontak ons gerus vir meer inligting. Arlington Staalwerke "DEUR DIE BOER VIR DIE BOER"