Arlington Staalwerke | |
Spiral Master 10T | |
- | |
2025 | |
Please Contact |
Die SM 10T Tapkar ("De-bulking Trailer") het die vermoë om 20 ton gemaklik te berg en te ontlaai. Hierdie Tapkar kan veeldoelig aangewend word vir graan of kunsmis. Kontak ons gerus vir meer inligting. Arlington Staalwerke "DEUR DIE BOER VIR DIE BOER"