Die SM 20T Tapkar ("De-bulking Trailer") het die vermoë om 20 ton gemaklik te berg en te ontlaai. Kontak ons gerus vir meer inligting. Arlington Staalwerke "DEUR DIE BOER VIR DIE BOER"