Arlington Staalwerke Vertical MasterPlease Contact

  •   Vertical Master
  •   Vertical Master
  •   Vertical Master
  •   Vertical Master
  •   Vertical Master
  •   Vertical Master
  •   Vertical Master
  •   Vertical Master
Arlington Staalwerke
Vertical Master
-
2025
Please Contact

Ons Vertical Master Reeks word vervaardig in groottes van 2 meter tot 8 meter modelle. Skottel spasiëring is standaard 105mm. Hier word 'n 20duim "Turbo"skottel (reguit en "waved") ingespan om stoppel in bewerkbare stukkies te sny en winteronkruid te beheer. Ons vinger/kam- en saadroller kombinasie versprei dan oesreste eweredig en seël dan weer om vog te bewaar. Kontak ons gerus vir meer inligting. Arlington Staalwerke "DEUR DIE BOER VIR DIE BOER"